Staan bietjie stil, jy mis dalk die hele prentjie !
Wat sien jy vandag raak ? Ons is so geneig om die groot prentjie te sien en die klien dingetjies te mis… Elke dag dink ek dat my greenhouse regtig nie een van die bestes is nie.. Nou en dan groei alles pragtig en party dae wil ek alles uitruk en oorbegin… Vandag was een…

