More skyn die son weer…
Ons almal het ons gunsteling gesegdes. Woorde waaraan jy vashou, woorde wat jou inspireer, woorde wat ander motiveer. My gunsteling 4 gesegdes is as volg: More skyn die son weer. Dis so eenvoudig soos dit. Ek weet nie waar my liefde vir hierdie sê-ding ontwikkel het nie, maar dis tog so voor-die-hand-liggende gesegde. Ek glo…









